Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 6:10-15

MATTEUS 6:10-15 NLV

Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel. Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het. En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het. Bewaar ons sodat ons nie aan verleiding sal toegee nie; maar bevry ons van die greep van die Bose. “As julle die mense vergewe wat teen julle oortree, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle weier om die mense te vergewe, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.

Video vir MATTEUS 6:10-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 6:10-15