MIGA 6:8

MIGA 6:8 NLV

Nee, Hy het reeds gesê wat reg is. Die HERE verwag van julle om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys, en om nederig voor God te lewe.