MARKUS 5:35-36

MARKUS 5:35-36 NLV

Terwyl Hy nog besig was om met haar te praat, kom daar boodskappers van Jaïrus se huis af met die boodskap: “Jou dogter is dood. Dit sal nie help om die leermeester langer lastig te val nie.” Jesus het die boodskap egter gehoor en vir Jaïrus gesê: “Moet jou nie ontstel nie; vertrou net.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 5:35-36