HERE, hoor asseblief my gebed! Luister na ons gebede, ons wat U graag wil eer. Laat my tog vandag suksesvol wees wanneer ek die koning ’n groot guns vra. Laat hy my goedgesind wees.” In dié stadium was ek die koning se wynkelner.
Lees NEHEMIA 1
Luister na NEHEMIA 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: NEHEMIA 1:11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's