Here, hoor tog my gebed! Hoor ook die gebede van al die mense vir wie dit ’n vreugde is om U te dien en te eer. Help my met wat ek vandag wil doen; laat die koning my goedgesind wees as ek na hom toe gaan met dit wat ek hom wil vra.” In daardie stadium was dit my werk om die koning se wyn in te gooi.
Lees Nehemia 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Nehemia 1:11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's