SPREUKE 1:28-29

SPREUKE 1:28-29 NLV

Dan sal hulle na my begin roep om hulp, maar ek sal my nie daaraan steur nie. Hulle sal desperaat na my soek, maar hulle sal my nie vind nie. Van my kennis wou hulle mos niks weet nie. Respek vir die HERE wou hulle mos nie betoon nie.