SPREUKE 10:4-5
SPREUKE 10:4-5 NLV
Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk. Die verstandige mens samel sy oes in in die somer. Hy wat in die oestyd slaap, bring skande oor homself.