SPREUKE 15:24

SPREUKE 15:24 NLV

Die lewenspad van ’n verstandige mens loop boontoe. Dit stuur weg van die doderyk daar onder.