SPREUKE 17:27-28

SPREUKE 17:27-28 NLV

Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm. Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 17:27-28