PSALMS 107:28-29

PSALMS 107:28-29 NLV

“HERE, help ons!” het hulle geroep in hulle nood, en Hy het hulle uit al hulle ellende gered. Hy het die storm stilgemaak en die golwe het bedaar.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 107:28-29