PSALMS 12:6

PSALMS 12:6 NLV

Die HERE antwoord: “Ek het die geweld teen hulpeloses gesien, en Ek het die versugting van die armes gehoor. Daarom sal Ek hulle beveilig, die veiligheid bied waarna hulle smag.”