Ek wag op die HERE, ek wag, en hoop op sy woord. Ek wag op die Here, meer as wagte wag op die môre, wag op die môre. Israel, hoop op die HERE, want by die HERE is troue liefde, by Hom is volkome redding.
Lees PSALMS 130
Luister na PSALMS 130
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 130:5-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's