Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep. Hy vervul die begeertes van dié wat Hom dien; Hy hoor hulle hulpgeroep en red hulle. Die HERE beskerm almal wat Hom liefhet, maar die goddeloses vernietig Hy. Die lof van die HERE wil ek verkondig. Alles wat leef, sal sy heilige Naam vir altyd prys!
Lees PSALMS 145
Luister na PSALMS 145
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 145:18-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's