PSALMS 147:10-11

PSALMS 147:10-11 NLV

Die krag van ’n oorlogsperd beïndruk Hom nie; met die ratsheid van ’n krygsman neem Hy nie genoeë nie. Die HERE verheug Hom in hulle wat Hom dien, in dié wat hulle hoop vestig op sy troue liefde.