Psalms 147:10-11

Psalms 147:10-11 AFR20

Dit is nie die krag van 'n perd, waaroor Hy Hom verheug nie, nie die bene van 'n man, waarin Hy vreugde vind nie. Die HERE vind vreugde in hulle wat vir Hom ontsag het, wat hulle hoop vestig op sy troue liefde.