Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 30:3-4

PSALMS 30:3-4 NLV

Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak. Here, U het my gered van die doderyk, U het verhoed dat ek saam met ander wegsak in die graf.