PSALMS 4:7-8

PSALMS 4:7-8 NLV

Baie mense sê: “Wie sal vir ons goeie dinge wys?” Laat u glimlag oor ons skyn, HERE! U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed.