PSALMS 88:1-5

PSALMS 88:1-5 NLV

HERE, God van my verlossing, dag en nag roep ek tot U. Luister tog nou na my gebed; hoor my hulpgeroep. Want my lewe is vol ellende, en die dood kom al nader. Ek word getel saam met dié wat op pad is na die graf. Ek het geword soos ’n sterk man met geen krag meer oor nie.