PSALMS 92:14-15

PSALMS 92:14-15 NLV

Geplant in die HERE se huis, groei hulle weelderig in die voorhowe van ons God. Al is hulle oud, sal hulle steeds vrugte dra; hulle is vars en lewenskragtig.