Psalms 92:14-15

Psalms 92:14-15 DB

Mense wat die Here liefhet, kry krag daaruit om die Here te aanbid. Daarom is hulle gereeld op hulle knieë voor ons God. Selfs as hulle baie oud is, hou hulle aan om goeie dinge te doen. Hulle is dan nog sterk en vol lewe.