OPENBARING 12:1-2

OPENBARING 12:1-2 NLV

’n Groot teken het in die hemel sigbaar geword: ’n vrou wat met die son omklee is, die maan onder haar voete, en op haar kop ’n kroon met twaalf sterre. Sy was verwagtend en het geskreeu van die geboortepyne en die benoudheid.