OPENBARING 19:12-13

OPENBARING 19:12-13 NLV

Sy oë was soos ’n vuurvlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Op Hom was ’n Naam geskryf wat niemand anders as net Hyself geken het nie. Hy het klere aangehad wat in bloed gedoop is, en sy Naam was: Die Woord van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 19:12-13