DIE OPENBARING 19:12-13

DIE OPENBARING 19:12-13 AFR83

Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was 'n Naam op Hom geskrywe wat niemand anders ken nie, net Hy self. Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 19:12-13