Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

TITUS 3:5-6

TITUS 3:5-6 NLV

Hy het ons verlos, nie op grond van wat ons gedoen het vir ons vryspraak nie, maar slegs op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy vermag deur die reiniging van die weergeboorte en deur die Heilige Gees wat ons vernuwe. Hy het die Gees ryklik op ons uitgestort op grond van wat Jesus Christus ons Verlosser gedoen het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 3:5-6