SAGARIA 12:10

SAGARIA 12:10 NLV

“Dan sal Ek ’n gees van genade en smeekgebede uitgiet op die familie van Dawid en die inwoners van Jerusalem. Hulle sal opsien na My vir wie hulle deurboor het en hulle sal oor hom treur soos ’n mens treur oor ’n enigste seun. Hulle sal oor hom rou soos ’n mens rou oor ’n eersgebore seun wat gesterf het.