SAGARIA 3:4

SAGARIA 3:4 NLV

Die engel het vir die ander wat daar staan, gesê: “Trek sy vuil klere uit.” Vir Jesua het hy gesê: “Sien jy, ek het jou sonde van jou af weggeneem en ek trek nou vir jou feesklere aan.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARIA 3:4