1 Korintiërs 9:22

1 Korintiërs 9:22 ABA

Party gelowiges se geloof is nog swak en hulle dink dat al die Wette van Moses vandag nog belangrik is. Ek het ook soos een van daardie gelowiges geword. Só het ek probeer om hulle sterker in Christus te laat glo. Ek het probeer om soos almal te wees, sodat ek miskien party van hulle kan red.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 9:22