1 Korinthiërs 9:22
1 Korinthiërs 9:22 AFR20
Vir die swakkes het ek swak geword, om die swakkes te wen; vir almal het ek alles geword, sodat ek ten minste sommige kan red.