1 Samuel 28:5-6

1 Samuel 28:5-6 ABA

Saul het baie bang geword toe hy die tente van die Filistyne sien en hy het gebewe. Hy het vir die Here gevra wat hy moet doen, maar die Here het hom nie geantwoord nie. Die Here het nie met Saul gepraat in 'n droom of met die urim nie. Hy het ook nie vir die profete gesê wat hulle vir Saul moet sê nie.