1 Samuel 28:5-6

1 Samuel 28:5-6 DB

Toe Saul die leër van die Filistyne sien, het hy baie benoud geraak. Hy het vir die Here gevra wat hy moet doen, maar die Here het hom nie geantwoord nie. Hy kon nie deur drome of deur die heilige klippies of by profete ’n antwoord van die Here kry nie.