1 Samuel 4:1
1 Samuel 4:1 ABA
Die Israeliete het gaan oorlog maak teen die Filistyne. Hulle het hulle tente opgeslaan by die stad Eben-Haeser, en die Filistyne het hulle tente opgeslaan by die stad Afek.