1 Samuel 4:1
1 Samuel 4:1 AFR20
En Samuel se boodskap was tot die hele Israel gerig. Israel het die Filistyne tegemoetgetrek vir die oorlog, en hulle het kamp opgeslaan by Eben-Haeser. Die Filistyne weer het kamp opgeslaan by Afek.