1 SAMUEL 4:1
1 SAMUEL 4:1 AFR83
Samuel se woorde was aan die hele Israel gerig. Op 'n keer het Israel teen die Filistyne gaan oorlog maak. Die Israeliete het by Eben-Haeser kamp opgeslaan, en die Filistyne by Afek.