Die gewyde presente was 600 beeste en 3 000 skape en bokke. Daar was toe 'n probleem: Daar was te min priesters om al die diere vir die brand-offer klaar te slag. Die Leviete was van dieselfde stam as die priesters, en hulle het vir die priesters gehelp totdat die werk klaar was en totdat meer priesters hulleself gewy het. Die Leviete was meer gehoorsaam as die priesters, hulle het hulleself gewy.
Lees 2 Kronieke 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Kronieke 29:33-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's