2 Korintiërs 1:21-22

2 Korintiërs 1:21-22 ABA

God is die Een wat vir ons sê dat ons en julle saam aan Christus behoort. God het ook gesê dat ons vir Hom moet werk. Hy het gewys dat ons aan Hom behoort toe Hy die Heilige Gees in ons harte gegee het. Die Heilige Gees sê vir ons dat ons altyd aan Hom sal behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 1:21-22