Prediker 12:6-7

Prediker 12:6-7 ABA

Jy moet aan God dink vóór daardie dag wanneer die silwer tou breek waarmee jy water uit die put opgetrek het en die goue bak stukkend breek waarin jy die water gegooi het, vóór daardie dag wanneer die waterkruik by die fontein stukkend is, en ook die wen-as bokant die watergat. Dit is die tyd wanneer jy sterf en jou stof teruggaan na die aarde, en wanneer jou asem teruggaan na God wat die asem gegee het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 12:6-7