Eksodus 31:17

Eksodus 31:17 ABA

Dit sal altyd 'n bewys wees van die verbond tussen My en die Israeliete. Ek het die hemel en die aarde in ses dae gemaak, maar op die sewende dag het Ek nie gewerk nie. Ek het toe gerus.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 31:17