Jy moet eers op jou linker-sy lê en jy moet die straf dra vir die sonde van die volk Israel. Jy moet die straf dra so lank soos jy op jou linker-sy lê. Ek het besluit jy moet 390 dae lank op jou linker-sy lê en jy moet die straf dra, een dag vir elke jaar van die straf van die volk Israel.
Lees Esegiël 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esegiël 4:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's