Esra 3:11

Esra 3:11 ABA

Hulle het begin om die Here te prys en vir Hom dankie te sê, “want Hy is goed, ja, Hy doen altyd vir Israel wat Hy gesê het.” Al die mense het hard begin skree en hulle het die Here geprys omdat hulle die fondamente van die tempel kon bou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 3:11