Esra 5:11

Esra 5:11 ABA

Hulle het toe vir ons geantwoord: “Ons is dienaars van die God van die hemel en die aarde, en ons bou weer die tempel wat lank gelede hier gestaan het. 'n Groot koning van die volk Israel het voorheen die tempel gebou en klaargemaak.