Abimelek het gedroom dat God vir hom sê: “Ek weet ook jy het nie slegte planne in jou hart gehad nie. Ek het jou gekeer, en jy het nie sonde gedoen teen My nie. Ek het jou nie toegelaat om aan Sara te raak nie. Gee nou Abraham se vrou terug. Hy is 'n profeet en hy sal vir jou bid dat jy kan lewe. As jy haar nie teruggee nie, dan sal jy sterf, jy en almal wat by jou is. Dit is seker.”
Lees Genesis 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 20:6-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's