Genesis 20:6-7

Genesis 20:6-7 DB

God het Abimelek geantwoord: “Ek weet dit. Ek weet jy het dit goed bedoel, maar hulle het jou mislei. Dit is hoekom Ek gesorg het dat jy nie naby haar kom of by haar slaap nie. Maar nou moet jy haar vir haar man gaan teruggee. As jy dit nie doen nie, sal dit sleg met jou en jou mense gaan. Abraham is eintlik ’n goeie man. Hy is ’n boodskapper van My en hy sal vir jou bid.”