Isak het koring gesaai in daardie land en hy het daardie jaar 100 maal meer koring gekry as wat hy gesaai het. Die Here het hom geseën, en hy het 'n baie ryk man geword. Hy het baie skape en bokke gehad, ook baie beeste en baie slawe. Hy het baie goed gehad, en die Filistyne het jaloers geword. Die slawe van Isak se pa Abraham het voorheen putte daar gegrawe, en die Filistyne het al die putte vol grond gegooi.
Lees Genesis 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 26:12-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's