Isak het in daardie landstreek gesaai, en hy het dié jaar honderdvoudig geoes. So het die HERE hom geseën. Die man het ryk geword; hy het al hoe ryker geword, totdat hy skatryk was. Hy het kuddes kleinvee en beeste besit en 'n groot werksmag, sodat die Filistyne hom beny het. Al die putte wat die slawe van sy vader in die tyd van Abraham, sy vader, gegrawe het, het die Filistyne toegestop en met grond opgevul.
Lees Genesis 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 26:12-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's