Hosea 7:14

Hosea 7:14 ABA

“Hulle het gebid en gevra dat Ek hulle moet help, maar hulle was vals. Hulle lê op die bed en huil en hulle sny hulleself met messe, want hulle dink Baäl sal vir hulle koring en wyn gee. Hulle dien My nie meer nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 7:14