HOSEA 7:14

HOSEA 7:14 AFR83

Toe hulle na My om hulp geroep het, het dit nie uit die hart gekom nie, want hulle lê op hulle beddens en kerm en sny hulleself stukkend ter wille van koring en wyn. Hulle verset hulle teen My

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 7:14