Hosea 8:7

Hosea 8:7 ABA

“Die mense van Samaria was soos die wind, maar die vyande sal soos 'n stormwind wees. Die vyande sal die bietjie koring wat julle afsny, alles op-eet.