Jesaja 28:16

Jesaja 28:16 ABA

Daarom sê die Here nou: “Kyk, Ek sit 'n klip neer in Jerusalem. Dit is 'n klip wat die mense sal toets, dit is 'n harde hoek-klip waarop iemand 'n muur kan bou. Die mense wat in My glo, sal veilig wees. Hulle sal nie vinnig moet vlug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 28:16