Jesaja 28:16

Jesaja 28:16 DB

Die Here wat oor alles regeer, het vir julle ’n boodskap: Ek lê ’n fondament in Sion en sit ’n hoeksteen van graniet daarop neer wat sterk en veilig is om op te bou. Iemand wat op die Here vertrou, hoef nie paniekerig te word en te vlug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 28:16