Jeremia 1:1-3

Jeremia 1:1-3 ABA

Die dinge wat Jeremia gesê en gedoen het. Jeremia was 'n seun van Gilkija, een van die priesters in die stad Anatot, in die land Benjamin. Die Here het met Jeremia gepraat in die tyd toe Josia seun van Amon koning was in Juda. Dit was in die dertiende jaar nadat Josia koning geword het. Die Here het ook met Jeremia gepraat in die tyd toe Josia se seun Jojakim koning was in Juda, en die Here het met Jeremia gepraat tot die einde van die elfde jaar nadat Josia se seun Sedekia koning geword het in Juda. In die vyfde maand van daardie jaar het vyande die mense van Jerusalem oorwin en weggevat na 'n ander land.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 1:1-3